NewsNews
Pa vermoor glo kind
‘n 26 Jarige man is gister (15 Oktober) in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy 4 maande oue baba in Khuma naby Stilfontein vermoor het. Illustration photo Volgens kol. Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder, blyk dit dat die man en sy vrou in ‘n argument betrokke was waarna die man, die baba gegryp het. Hy …

Illustration photo
Volgens kol. Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder, blyk dit dat die man en sy vrou in ‘n argument betrokke was waarna die man, die baba gegryp het. Hy het daarna glo die baba teen die grond vasgegooi.
Kort daarna is ‘n saak by die polisie aangemeld waarna die man in hegtenis geneem is. Hy sal 17 Oktober in die Stilfontein landroshof verskyn op klag van moord.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



