Photo GalleriesSport

Noorwes Rolbal – Parysenaars goed verteenwoordig

Die Noordwes-rolbalspanne wat die provinsie in die 2018 nasionale interdistrikte toernooie gaan verteenwoordig is onlangs gekies. Van die land se top speelers is in die spanne opgeneem. Die Parysenaars wat gekies is, is: Mans: Rudi Jacobs (SA Speler), George Lotter (SA Speler) en Jaco Nel wat die Noordwes Ope A span gaan verteenwoordig. Henk Prinsloo …

Die Noordwes-rolbalspanne wat die provinsie in die 2018 nasionale interdistrikte toernooie gaan verteenwoordig is onlangs gekies. Van die land se top speelers is in die spanne opgeneem.
Die Parysenaars wat gekies is, is:
Mans:
Rudi Jacobs (SA Speler), George Lotter (SA Speler) en Jaco Nel wat die Noordwes Ope A span gaan verteenwoordig. Henk Prinsloo is gekies vir die Noordwes Ope B span, terwyl Dries de Jager en Raymond Loubser die seniors gaan verteenwooordig.
Dames:
Marie Uys, Toets van der Westhuizen en Lazuya Serfontein is vir dames senior span gekies.​
​Tracy Jacobs is ook gekies vir die dames Ope A span onder die vaandel van ​Strathvaal Rolbalklub

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button