NewsNews

Twee mans dood in motor aangetref

Die liggame van twee middeljarige mans is Saterdagoggend in Heidelberg gevind. Beide het skietwonde aan hul bolywe gehad. Die wit Toyota Corolla, registrasienommer BL 84 VZ GP. Volgens kapt. Thivhulawi Tshilate is die twee mans omstreeks 07:20 in die Rooikraal-omgewing op die R550 in ‘n wit Toyota Corolla gevind. Drie patroondoppies van ‘n 9mm-pistool  is …

Die wit Toyota Corolla, registrasienommer BL 84 VZ GP.

Volgens kapt. Thivhulawi Tshilate is die twee mans omstreeks 07:20 in die Rooikraal-omgewing op die R550 in ‘n wit Toyota Corolla gevind. Drie patroondoppies van ‘n 9mm-pistool  is op die agterste sitplek gevind, vier ander doppies is ook in die voertuig gekry.

Die polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap dat enige persoon met inligting rakende die voorval na vore sal kom.

Twee sake van moord word tans deur die polisie ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button