Entertainment

Aardklop-toekennings 2017: genomineerdes bekendgemaak

Die paneel het gegons oor die hoë kwaliteit spel van die gesoute akteurs, en veral die vars en dapper stemme van ontluikende Afrikaanse teksskrywers en teatermakers. Volgens dr. Mareli Stolp, sameroeper van die Aardklop-paneel, was dit ‘n voorreg  om vir vier dae lank van die beste teater ter wêreld te kon meemaak!   Hier is… …

Die paneel het gegons oor die hoë kwaliteit spel van die gesoute akteurs, en veral die vars en dapper stemme van ontluikende Afrikaanse teksskrywers en teatermakers. Volgens dr. Mareli Stolp, sameroeper van die Aardklop-paneel, was dit ‘n voorreg  om vir vier dae lank van die beste teater ter wêreld te kon meemaak!

 

Hier is die genomineerdes vir die Aardklop-toekennings 2017.

Die wenners sal vanaand, 6 Oktober, by ‘n toekenningsfunksie in Potchefstroom bekendgemaak word.

 

Aardklop Beste Aktrise

  • Antoinette Kellerman (Asem)
  • Illse Roos (Melk & Vleis)
  • Milan Murray (Weerkaats)

 

Aardklop Beste Akteur

  • Dewald van der Merwe (Rou)
  • Paul du Toit (Melk & Vleis)
  • Gideon Lombard (Reuk van Appels)

 

Aardklop Beste Regisseur

  • Marthinus Basson (Asem)
  • Marthinus Basson (Melk & Vleis)
  • Lara Bye (Reuk van Appels)

 

Aardklop Beste Algehele Aanbieding

  • DEURnis
  • Asem
  • Melk & Vleis

 

ATKV – Aardklop Toekenning vir Grensverskuiwende Werk (slegs debuut)

  • Marina Albertyn (Teks: Melk & Vleis)
  • Centre for the Less Good Idea (Visuele kuns)

 

Paneellede: Mareli Stolp (Sameroeper), Diane de Beer, AJ Opperman, Lebona Sello, Suzaan Keyter, Alby Michaels, Felicia Lesch en Angelo Mockie

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button