Agt van Parys sal speel in nasionale toernooie

Agt spelers van die Parys-rolbalklub is ingesluit in die Noordwes rolbalspanne wat volgende jaar aan nasionale toernooie sal deelneem. ’n  Skitter prestasie vir Parys! Rudi Jacobs en George Lotter is in die mans A-span. In die senior spanne is daar vyf van Parys se spelers: Mans: Dries de Jager en Raymond Loubser, en in die …

Agt spelers van die Parys-rolbalklub is ingesluit in die Noordwes rolbalspanne wat volgende jaar aan nasionale toernooie sal deelneem. ’n  Skitter prestasie vir Parys!
Rudi Jacobs en George Lotter is in die mans A-span.
In die senior spanne is daar vyf van Parys se spelers:
Mans: Dries de Jager en Raymond Loubser, en in die vroue seniors: Marie Uys, Lazuya Serfontein en Toets van der Westhuizen.
Henk Prisloo is in die mans B-span ingesluit.
Die toernooie vind in Maart 2018 plaas. Die spanne word vroeg aangekondig sodat die spelers gereeld kan oefen en voorberei vir die onderskeie toernooie.

* Die uitslae van Dinsdag se senior gemengde pare-kampioenskap  uitspeel wedstrydse sal volgende week in Parys Gazette te sien wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button