NewsNews
Hilux diewe se nuutste prooi
Kort nadat die polisie inwoners gewaarsku het teen die diefstal van Polo voertuie, blyk dit nou dat Hilux bakkies ook geteiken word. Illustration photo Inwoners is deur die polisie gemaan om seker te maak dat alle hekke in die aand gesluit word, dat jy nie waardevolle items in jou voertuig laat nie, en waar moontlik …
Inwoners is deur die polisie gemaan om seker te maak dat alle hekke in die aand gesluit word, dat jy nie waardevolle items in jou voertuig laat nie, en waar moontlik jou voertuie saans nie in die straat parkeer nie, maar agter ‘n geslote hek of in ‘n toesluit motorhuis.