NewsNews

Oudleerders staan uit as leiers

n  Hele klompie oudleerders van Hoërskool Parys is/was by hul onderskeie universiteite in leiersposisies die afgelope twee jaar. Verlede jaar (2016) was Dawie Fouché op die HK (huiskomitee) van Excelsior Manskoshuis, en Willem Moisapudi op die HK van Veritas Manskoshuis. Vanjaar (2017) was Henno Pretorius op die HK van Over-de-Voor Manskoshuis aan die Noordwes-Universiteit. Dawie …

n  Hele klompie oudleerders van Hoërskool Parys is/was by hul onderskeie universiteite in leiersposisies die afgelope twee jaar. Verlede jaar (2016) was Dawie Fouché op die HK (huiskomitee) van Excelsior Manskoshuis, en Willem Moisapudi op die HK van Veritas Manskoshuis. Vanjaar (2017) was Henno Pretorius op die HK van Over-de-Voor Manskoshuis aan die Noordwes-Universiteit.
Dawie Fouché was ook vanjaar (2017) op die bemarkingskomitee van die UK (Uitvoerende Komitee) aan die Noordwes-Universiteit.
Vir 2018 is Jako van der Westhuizen verkies tot die HK van Wilgers Manskoshuis (Noordwes-Universiteit), en Janke van Schalkwyk vir Huis Nerina (Stellenbosch Universiteit).
Marné Coetzee is aangewys as webredaktrise en Bianca Stevens as sosiale redaktrise van die Wapad Studentekoerant (Noordwes-Universiteit). Janke van Schalkwyk is op die redaksie van Die Matie (Stellenbosch Universiteit).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button