NewsNews

Kyk net dié groot menere

Reuse abnormale vragte het gister  20 September weer ‘n draai deur Parys en Vanderbijlpark gemaak. Die vier myn “dumpers” het gesorg vir ‘n opeenhoping van verkeer op die R42 vanaf Barrage se rigting en het noord gedraai by die kruising van die dood op die R57 rigting Johannesburg. ‘n Hele aantal ondersteuningsvoertuie asook verkeersmotors het …

Reuse abnormale vragte het gister  20 September weer ‘n draai deur Parys en Vanderbijlpark gemaak. Die vier myn “dumpers” het gesorg vir ‘n opeenhoping van verkeer op die R42 vanaf Barrage se rigting en het noord gedraai by die kruising van die dood op die R57 rigting Johannesburg. ‘n Hele aantal ondersteuningsvoertuie asook verkeersmotors het die vier bulle vergesel. Personeel moes verskeie plekke telefoondrade lig om hierdie menere onderdeur te laat ry. Die vier menere lê op hul pense op lae bed vragmotors en loop feitlik twee bane wyd.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button