NewsNews
Is jy moontlik Aardklop se nuwe ster?
Aardklop is op soek na jong talent! Daar word gesoek na ‘n 6-jarige seun om ‘n klein verskyning in bekroonde dramaturg, Marthinus Basson, se produksie Melk & Vleis te maak. Sien meer inligting onder. Sluitingsdatum is 21 Oktober 17:00. Aardklop is op soek na jong talent! Daar word gesoek na ‘n 6-jarige seun om ‘n klein verskyning in bekroonde …

Aardklop is op soek na jong talent! Daar word gesoek na ‘n 6-jarige seun om ‘n klein verskyning in bekroonde dramaturg, Marthinus Basson, se produksie Melk & Vleis te maak.
Sien meer inligting onder. Sluitingsdatum is 21 Oktober 17:00.
Is jou bulletjie dalk ‘n ster?
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



