NewsNews
Dit laat ‘n man na ‘n muis voel
Parysenaars is gewoond aan abnormale vrag wat teen slakkepas deur die dorp beweeg. Dié foto’s van vrag wat gister deur die dorp beweeg het, het ‘n man behoorlik na ‘n muis laat voel as jy net na die wiele kyk. Die foto’s is deur ‘n leser ingestuur. Het jy dit gesien?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!