CommunityNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum. * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum. * Bingo Woensdae: 14:00 en Saterdae:  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. September: 12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys. 14 – Emunah Foundation Charity Golf Day, Parys Golf & Country Estate, Better …

Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum.
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum.
* Bingo Woensdae: 14:00 en Saterdae:  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.

September:
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
14 – Emunah Foundation Charity Golf Day, Parys Golf & Country Estate, Better Ball Scramble Drive, Shotgun 11:00. Contact Ron
nie van Zyl on 082 468 7646.
16 – Die Koepel Meteorietpark Bewarea hou hul algemene jaarvergadering Saterdag 16de September vanaf 09:30 by Thabela Thabeng. Interessante praatjies sluit in: Hoe om jou eie kompos te maak met die Yolo komposmaker, hoe vorder die probleemplantprojek, en die belangrikheid van die bewaring van ons grasvelde – ’n  praatjie deur die Trust vir Bedreigde Natuurlewe. Bywoning is gratis en sluit in gratis middagete in die vorm van ’n  wildspot. Skakel Jeanne-Marie Van den Berg by  072 877 6153.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
21 – Die vooreg en verantwoordelikhede van versorgers van Alzheimer pasiënte. Dit is die tema van ’n  gratis werkswinkel oor Alzheimer se Siekte en ondersteuning van versorgers wat in Parys gehou word op 21 September van 09:30 tot 12:00 by die Wynn Dedwith-saal, Sally Martin Park. Enigeen wat belang het by Alzheimers is welkom om by te woon.
21- Bymekaarkom geleentheid vir senior burgers bo 60 jaar, 10:30 by die VVA kantoor, Buitenstraat 18. Die VVA wil graag bepaal wat is die grootste behoeftes onder ons bejaardes om te poog om ook in hierdie behoeftes te kan voorsien. Ons wil graag hoor wat is bejaardes se gevoel en behoefte aan  tuisversorging, naels- en  hare versorging, ontspanning, etes ensovoorts. Kom kuier en gesels saam.
23 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-2 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
29 –  Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) hou vanaf 29 September tot 2 Oktober tussen 9:00 en 14:00, weer hul nou reeds bekende Pienk Olifant verkope by die VVA kantore, Buitenstraat 18. Daar is iets vir elke inwoner te koop.
Die gemeenskap se ondersteuning word gevra. Alle fondse wat met die verkoping ingesamel word, word weer teruggeploeg in die gemeenskap,
VVA verkoop ook pannekoek op 23 September vanaf 09:00 by Pick ‘n Pay.
30 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick ’n Pay. Skakel Esmé by 056 811 3622 vir bestellings.
Oktober:
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome
7 Oktober – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
12 – Meatmaster veiling
13 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick ’n Pay. Skakel Esmé by 056 811 3622 vir bestellings.
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
November:
3- VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay
4 – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick ’n Pay. Skakel Esmé by 056 811 3622 vir bestellings.
4-5 – Domefees, AfriDome, Parys.
10/11 – Miniatuur perde
17 – VVA gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
24/25 – Endurance Ride, AfriDome, Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannoekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en kinders. Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Desember
29, 30 November – 3 Desember – Free State Madeira Flower Festival.
2 – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe.
14-23 – Parys Kersmark, Blikoortjies-perseel, Schilbachstraat.
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ’n  e-pos na gazettenuus@gmail.com Alle kerke is ook welkom spesiale eredienstye deur te gee.

Related Articles

Back to top button