NewsNews

Liggaam na vyf dae uit rivier

BARRAGE. – Die liggaam van die Wesrandse man wat die afgelope tyd ‘n op ‘n plaas langs Vaaloewers gesoek is, is vanoggend gevind. Die SAPD watervleul, Barrage polisie, die Wesrand- en Vaalrand se K9 Search and Rescue eenheid het die afgelope vyf dae na die liggaam van Adriaan Haasbroek (29), wat Saterdagoggend in die Vaalrivier …

BARRAGE. – Die liggaam van die Wesrandse man wat die afgelope tyd ‘n op ‘n plaas langs Vaaloewers gesoek is, is vanoggend gevind.

Die SAPD watervleul, Barrage polisie, die Wesrand- en Vaalrand se K9 Search and Rescue eenheid het die afgelope vyf dae na die liggaam van Adriaan Haasbroek (29), wat Saterdagoggend in die Vaalrivier langs Vaaloewer, op die plaas Rotsdrif, verdrink het.

Adriaan se liggaam het vanoggend ‘n ent voor die keerwal begin dryf en is deur die polisie uit die water gehaal. Verskeie pogings deur hommeltuie, snuffelhonde, die polisie helikopter asook die vastevlerk vliegtuig van die polisie is gebruik om die area te fynkam.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button