Plaaslike SAJWV takstigting dié week
Alle skuts word ook herinner dat daar geleentheid is om met handwapens te skiet op Dinsdag 12 September by Sons of Guns se binnenshuise skietbaan. Maak ook seker jy is ook by die stigting van die plaaslike SA Jag- en Wildvereniging (SAJWV) takstigting wat op Vrydag 8 September by AB’s om 17:30 vir 18:00 gehou …

Alle skuts word ook herinner dat daar geleentheid is om met handwapens te skiet op Dinsdag 12 September by Sons of Guns se binnenshuise skietbaan.
Maak ook seker jy is ook by die stigting van die plaaslike SA Jag- en Wildvereniging (SAJWV) takstigting wat op Vrydag 8 September by AB’s om 17:30 vir 18:00 gehou word. Vrouens en kinders is ook baie welkom om die geleentheid by te woon. Daar sal braaivleisvure asook pap en sous beskikbaar wees. Bring net jou eie vleisie, maar geen drank nie. Daar is ’n kontantkroeg.
Enigeen wat navrae het oor die klub of takstigting is welkom om Jan Lubbe by 082 421 1122 te kontak, of stuur ‘n e-pos na guns@parys.co.za



