NewsNews

En toe gee die pad in

Motoriste wat van die R34/John Rossweg gebruik maak was verslae toe ‘n gedeelte van die pad op 25 Augustus skielik ingegee het. Foto: Facebook Die gedeelte van die pad wat ineengestort het is sowat 200m van die Mondi verkeerslig tussen Empangeni en Richards Bay. ‘n Weknemer van Netcare 911, wat van diens af was, het omstreeks …

Foto: Facebook

Die gedeelte van die pad wat ineengestort het is sowat 200m van die Mondi verkeerslig tussen Empangeni en Richards Bay.

‘n Weknemer van Netcare 911, wat van diens af was, het omstreeks 17:30 op die pad gereis toe die verkeer tot ‘n stilstand gekom het. Beide bane van die pad was in die slag.

Twee voertuie het ook gebots toe die bestuurders gepoog het om die pad wat ineengestort het, te vermy.

Gelukkig was daar geen beserings.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button