NewsNews
Groot dele van V’ging vandag sonder elektrisiteit
VEREENIGING. – As jy beplan om vandag besigheid te doen in Vereeniging – hou in gedagte dat die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit ‘n kennisgewing uitgestuur het dat daar vandag (29 Augustus) geen elektrisiteit in sekere dele sal wees nie. Die rede vir die kragonderbreking is dringende herstelwerk wat aan die Verdun-substasie gedoen moet word wat foutief …

Die rede vir die kragonderbreking is dringende herstelwerk wat aan die Verdun-substasie gedoen moet word wat foutief is.
Dele wat geraak word is Vereeniging, Peacehaven en Drie Riviere.
Daar sal egter tussen 08:00 en 13:00 na verwagting nie elektrisiteit wees nie, maar die moontlikheid dat die krag wel vroeër weer sal aankom bestaan.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



