NewsNews
Pagebore baba voor stoep gekry
VANDERBIJLPARK. – ‘n Pasgebore baba dogtertjie is Woensdag 23 Augustus laatmiddag in ‘n swart sak voor ‘n huis in Vanderbijlpark gevind. Volgens inligting was die baba reeds blou en is deur die huiseienaar na die hospitaal geneem. Sy is by die Emfuleni Mediclinic deur ER24 paramediese personeel behandel, waarna sy na die Intensiewe Eenheid van …

Illustrasie Foto
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



