NewsNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum. * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum. * Bingo Woensdae: 14:00 en Saterdae:  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. Augustus: 25 – Simmentaler veiling, AfriDome. 25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay vanaf 09:00. 26 – Biltongfees …

Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum.
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum.
* Bingo Woensdae: 14:00 en Saterdae:  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.
Augustus:
25 – Simmentaler veiling, AfriDome.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay vanaf 09:00.
26 – Biltongfees op die Gereformeerde Kerkterrein, h/v Van Coller- en Loopstraat. Hekke en stalletjies open om 09:00.
26 – Sop,sjerrie & soet om 13:00 by Najaarsrus Dienssentrum ten bate van Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Najaarsrus. Gaskunstenaar is Riana Mouton. Kaartjies kos R80 per persoon. As jy nie self kan bywoon nie, is jy welkom om ’n  bejaarde te borg om die geleentheid te kan bywoon. Vir navrae skakel Sanette by 079 324 0603.
26 – Manne Spitbraai vanaf 18:00 by Real Adventures Rivierhuis saam met Kwaggabees.
September:
1 – Limousin veiling, AfriDome, Parys.
2 September – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
2 – AP Kerk Parys basaar.
8-9 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
9 – Lentetee 10:00, Hervormde Kerksaal h/v Loop- en Paulsenstrate. Kaartjies kos R100 per persoon. Verskeie plaaslike kunstenaars sal optree. Skakel 076 885 5200.
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
14 – Emunah Foundation Charity Golf Day, Parys Golf & Country Estate, Better Ball Scramble Drive, Shotgun 11:00. Contact Ronnie van Zyl on 082 468 7646.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
21- Bymekaarkom geleentheid vir senior burgers bo 60 jaar, 10:30 by die VVA kantoor, Buitenstraat 18. Die VVA wil graag bepaal wat is die grootste behoeftes onder ons bejaardes om te poog om ook in hierdie behoeftes te kan voorsien. Ons wil graag hoor wat is bejaardes se gevoel en behoefte aan  tuisversorging, naels- en  hare versorging, ontspanning, etes ensovoorts. Kom kuier en gesels saam.
23 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-2 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
Oktober:
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome
7 Oktober – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
12 – Meatmaster veiling
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
November:
3- VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay
4 – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4-5 – Domefees, AfriDome, Parys.
10/11 – Miniatuur perde
17 – VVA gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n  Pay.
24/25 – Endurance Ride, AfriDome, Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannoekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en kinders. Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Desember
29, 30 November – 3 Desember – Free State Madeira Flower Festival.
2 – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe.
14-23 – Parys Kersmark, Blikoortjies-perseel, Schilbachstraat.
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ’n  e-pos na gazettenuus@gmail.com Alle kerke is ook welkom spesiale eredienstye deur te gee. Ons hoor graag van jou. Kyk ook op Parys Gazette se webblad vir die weeklikse kalender van gebeure.

Related Articles

Back to top button