NewsNews

Man ernstig beseer na hy deur ‘n Meyerton-fabriek se dak val

MEYERTON – ‘n Man is ernstig beseer na hy gister deur ‘n dak by ‘n fabriek in Mariusweg geval het. ER24 en ander nooddienste is na die toneel ontbied.  Die man is op die toneel behandel voor hy per helikopter na Mediclinic Vereeniging geneem is vir verdere mediese sorg. Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, verneem …

ER24 en ander nooddienste is na die toneel ontbied.  Die man is op die toneel behandel voor hy per helikopter na Mediclinic Vereeniging geneem is vir verdere mediese sorg.

Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, verneem hulle dat die man op die dak besig was om te werk toe hy geval het. Hy het sowat 10 meter ver geval.  

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button