Find a friendLifestyle

Maatsoekers 27 Mei 2015

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.   *Ek is baie alleen. Ek is 63 …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend/vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met “MAATS”en tik dan na watter soort maat jy soek.

LET WEL: Maat­soekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.
 
*Ek is baie alleen. Ek is 63 en ek dra ‘n gehoorstuk, ek is op soek na vriende wat tot ‘n verhouding kan gaan. Mans van 40 tot 64 kan my SMS of skakel by 079 862 4373 en ek is ‘n rustige mens en mans kan rook en op geleenthede drink.
*Ek soek ‘n maaitjie, ek is 50, vol lewe geniet die natuur en lekker kuier. 079 032 3108.
*Ek is ‘n 60-jarige vrou en is op soek na eerlike liefdevolle mans tussen 58 en 65 met sober gewoontes wat ‘n vrou kan waardeer en kan bystaan om n mooi pad saam met my deur die lewe te kan loop. 084 748 4435.
*My naam is Karli ek is 50 jaar oud en lei ‘n baie eensame lewe. Mans tussen 40 en 55 jaar oud kan maar met my gesels op BBM 2AB5D151. Ek gebruik ‘n skuilnaam met ‘n rede.
*40-jarige enkel blanke man. Vanderbijlpark. Goed versorg. Op soek na ‘n enkel dame wat trots is op haarself en goeie ambisie het in die lewe. 061 944 2944.
*Hi julle oulike dames ek soek ‘n vriendin tussen 55-65 jaar en gewig tussen 50-60kg kan my kontak by 076 145 6151.
*20 Mei, wit Ford Ranger ***361 FS met die sexy ou in, jy hoef nie voor my huis te kom stop op die eiland nie. Hier’s koffie en tee as jy wil inkom.
*As daar nog ordentlike mans is tussen 69 tot 73 wat nie ‘n vrou wil gebruik, is julle welkom om my te skakel en nie getroud is. Evelyn. Het WhatsApp. 072 436 5060.
*50-jarige wewenaar van V.D.B.Park. Ek is op soek na vroulike geselskap met die oog op ‘n ontmoeting. Ouderdom 35 tot 45 jaar. Kan my kontak of SMS by 078 203 1000.
*Hi al die klein en fyn dametjie in Vaal. Ek is 44 enkel wm van Vaderbijlpark. Soek na my maatjie. WA my na 071 175 8652.

Related Articles

Back to top button