NewsNews
Towerlantern Fotografie beeld studente se fotokuns uit
Die jaarlikse foto-uitstalling van Towerlantern Fotografie se studente is vandeesweek in Jean Lampen se Blou Gallery in Van Rooystraat gehou. Verskillende fotograwe wat die Potchefstroomse fotograaf Johan de Klerk se Towerlantern-kursus voltooi het deur die loop van die jaar, het die geleentheid gehad om hulle beste foto’s uit te stal…. Johann Nel en Johan de Klerk …

Johann Nel en Johan de Klerk
Die jaarlikse foto-uitstalling van Towerlantern Fotografie se studente het vanaf Maandag – Woensdag (14-16 Augustus) in Jean Lampen se Blou Gallery in Van Rooystraat gepronk. Verskillende fotograwe wat aan die Potchefstroomse fotograaf Johan de Klerk se Towerlantern-kursus voltooi het deur die loop van die jaar het die geleentheid gehad om hulle beste foto’s uit te stal.
Kyk die foto’s hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




