NewsNews

Skool se bussie en bestuurder steeds vermis

Die skoolbussie van Laerskool Vaalrivieren die busbestuurder, mnr. Braam Botha, wat op 13 Augustus spoorloos verdwyn het, word steeds vermis.Gerugte op Facebook dat die bussie naby Nasrec aan die Rand gevind is, is onwaar en het die skoolhoof, mnr. Henru Read, bevestig dat die bussie nog nie gevind is nie. Mnr. Read is deurgaans in …

Die skoolbussie van Laerskool Vaalrivieren die busbestuurder, mnr. Braam Botha, wat op 13 Augustus spoorloos verdwyn het, word steeds vermis.Gerugte op Facebook dat die bussie naby Nasrec aan die Rand gevind is, is onwaar en het die skoolhoof, mnr. Henru Read, bevestig dat die bussie nog nie gevind is nie.

Mnr. Read is deurgaans in verbinding met die polisie maar tot dusver is daar geen verdere nuus nie.

Die polisie volg alle moontlike leidrade op.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button