NewsNews

Oorsaak van student se dood word ondersoek

Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, moet ’n geregtelike doodsondersoek nog gedoen word om die presiese oorsaak van van ‘n 21-jarige student se dood te bepaal. Illustration photo Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, moet ’n geregtelike doodsondersoek nog gedoen word om die presiese oorsaak van van ‘n 21-jarige student se dood te bepaal. Sy lyk is Vrydagmiddag …

police,saps

Illustration photo

Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, moet ’n geregtelike doodsondersoek nog gedoen word om die presiese oorsaak van van ‘n 21-jarige student se dood te bepaal.

Sy lyk is Vrydagmiddag (4 Augustus) omstreeks 14:00 in ‘n woonstel in Steve Bikostraat gevind.

Mooirivier Beskerming is in kennis gestel nadat sy lyk gevind is. Paramedici van ER24 en die polisie is na die toneel ontbied. Met hul aankoms het ER24 die man op die toneel dood verklaar. Die oorsaak van sy dood is onbekend, maar geen misdaad word in die stadium vermoed nie.

 

CSS, Crime ad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button