NewsNews

Aanvallers wou boer met byl kap

‘n Boer is Donderdagoggend 4 Augustus omstreeks 10:00 op sy plaas naby Ventersdorp deur vier mans aangeval. Illustration photo   Volgens Neels van Tonder wou een van die verdagtes hom met ‘n byl kap voor hulle vir iets geskrik het en gevlug het. Hulle het hom vasgemaak en aangerand terwyl hulle geld en vuurwapens geëis het. Kol. …

police,saps

Illustration photo

 

Volgens Neels van Tonder wou een van die verdagtes hom met ‘n byl kap voor hulle vir iets geskrik het en gevlug het. Hulle het hom vasgemaak en aangerand terwyl hulle geld en vuurwapens geëis het.

Kol. Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig. Volgens haar is die verdagte weg met vuurwapens, kontant en selfone.

“Nog niemand is in hegtenis geneem nie, maar die ondersoek duur voort,” het sy gesê.

Lees die volle storie in die week se Herald

CSS, Crime ad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button