NewsNews

Verkeer hoop op in Meyerton

MEYERTON. – Die verkeer in Meyerton by die Meyer-afrit na die R59 hoop op. Volgens inligting is ‘n voetganger vanoggend op die R59 tussen die Johan le Roux-afrit en Meyer-afrit doodgery. Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik. Meer inligting volg binnekort.

Volgens inligting is ‘n voetganger vanoggend op die R59 tussen die Johan le Roux-afrit en Meyer-afrit doodgery.

Motoriste word gevra om alternatiewe roetes te gebruik.

Meer inligting volg binnekort.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button