NewsNews

Protesaksie in Midvaal volgende week

MEYERTON. – Lede van SAMWU (South African Municipal Workers Union) het die Midvaal Plaaslike Munispaliteit ingelig oor ‘n beplande protesaksie wat op 10 Augustus sal begin. Luidens ‘n persverklaring is Midvaal Plaaslike Munispaliteit besig met onderhandelinge. Die moontlikheid dat dié protesaksie dienslewering kan beïnvloed bestaan, maar die munispaliteit sal alles doen om dienslewering so normaal as …

Luidens ‘n persverklaring is Midvaal Plaaslike Munispaliteit besig met onderhandelinge.

Die moontlikheid dat dié protesaksie dienslewering kan beïnvloed bestaan, maar die munispaliteit sal alles doen om dienslewering so normaal as moontlik te laat verloop.

Dit is onbekend hoe lank die protesaksie sal duur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button