NewsNews

Onthou jy dié Mimosa-bedrywigheid?

Wie onthou nog die vol staanplekke by die Mimosa Tuine veral oor Paasnaweke en Desember-vakansies? Padwedlope wat hier weggespring het, die restaurant-etes, funksies by die lapa, en vermaak vir die kinders – van putt-putt en super tube tot trapbootjies? ‘n Eens spog vakansieoord wat ‘n groot bate vir die dorp en sy mense was, wat …

Wie onthou nog die vol staanplekke by die Mimosa Tuine veral oor Paasnaweke en Desember-vakansies? Padwedlope wat hier weggespring het, die restaurant-etes, funksies by die lapa, en vermaak vir die kinders – van putt-putt en super tube tot trapbootjies? ‘n Eens spog vakansieoord wat ‘n groot bate vir die dorp en sy mense was, wat verval het in verwaarlosing die afgelope jare.  Sou dit nie lekker wees as die dorp weer hierdie eens spogoord kon opknap nie?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button