NewsNews

Sekuriteitswag in Drie Riviere geskiet

VEREENIGING. – ‘n 34-jarige sekuriteitswag is in die vroeë oggendure in Drie Riviere aangeval en geskiet. Foto: ER24 Volgens paramedici van ER24 het hulle met hul aankoms op die toneel die man in die sekuriteitsvoertuig gevind. Hy is drie keer, in sy arm, heup en bobeen, geskiet. Hy is in ‘n kritieke toestand hospitaal toe …

Foto: ER24

Volgens paramedici van ER24 het hulle met hul aankoms op die toneel die man in die sekuriteitsvoertuig gevind. Hy is drie keer, in sy arm, heup en bobeen, geskiet.

Hy is in ‘n kritieke toestand hospitaal toe geneem vir verdere mediese sorg.

Die voorval word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button