Entertainment

ATKV Addisionele Taal Redenaarskompetisie

Drie van Sasolburg Hoërskool se leerlinge het deurgedring na die semi-finale rondte van die ATKV se Addisionele Taal Redenaarskompetisie wat op 29 Mei by Sutherland High School in Pretoria gehou word. Margeaux Wassenaar en Caitlyn Opperman neem deel in die afdeling waar voorbereide en onvoorbereide toesprake gelewer word en Jenna Straw neem deel aan die afdeling vir voorbereide toesprake.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button