Entertainment

Geestelike inspirasie vir vroue

SASOLBURG. – Kom wees deel van God se Simfonie van Liefde in 2015. Koffie met die Koning is ’n geestelike gespreksgroep vir vroue waar daar gesellig gekuier word rondom die Woord en op geestelike inspirasie en -groei gefokus word. Die volgende byeenkoms vind plaas op Donderdag 21 Mei om 10:00 by die Homestead-gastehuis (Doringbergstraat 46) …

SASOLBURG. – Kom wees deel van God se Simfonie van Liefde in 2015. Koffie met die Koning is ’n geestelike gespreksgroep vir vroue waar daar gesellig gekuier word rondom die Woord en op geestelike inspirasie en -groei gefokus word.
Die volgende byeenkoms vind plaas op Donderdag 21 Mei om 10:00 by die Homestead-gastehuis (Doringbergstraat 46) in Vaalpark.
Met elke kuier word daar tee en koffie bedien saam met iets lekker om te eet. Koste beloop R40 per persoon.
Enige iemand is welkom om dit by te woon en dit is die ideale geleentheid om ʼn vriendin saam te nooi.
Vir meer inligting skakel Marida Steurer by (016) 976 6360 of 082 772 3967.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button