NewsNews

Charity Run Sondag by Riverside Boulevard Centre

Mattress Medi Centre in samewerking met die Centurions Motorfietsklub hou op Sondag 30 Julie vanaf 09:00 tot 13:00 ‘n “charity run” vir minderbevoorregtes. ‘n Paar van die deelnemers aan verlede jaar se charity run   VANDERBIJLPARK. – Mattress Medi Centre in samewerking met die Centurions Motorfietsklub hou op Sondag 30 Julie vanaf 09:00 tot 13:00 …

‘n Paar van die deelnemers aan verlede jaar se charity run

 

VANDERBIJLPARK. – Mattress Medi Centre in samewerking met die Centurions Motorfietsklub hou op Sondag 30 Julie vanaf 09:00 tot 13:00 ‘n “charity run” vir minderbevoorregtes.Dit vind plaas by die Riverside Boulevard Centre by Checkers in die gat.
Die eerste 50 persone wat inkom ontvang ‘n lapelwapen.
Daar gaan baie spesiale aanbiedinge en lewendige vermaak wees, en gelukstrekkings sal deur die loop van die dag gehou word.
Koop ‘n R5 kaartjie en staan ‘n kans om ‘n “queen siz”e bed te wen.
Enige nie-bederfbare voedsel is welkom. Bring gerus sulke skenkings vir mense wat swaarkry.
Alle fondse gaan na welsynsinstansies om hulle te help om krag aan te koop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button