NewsNews

Huldeblyk: Louise Pretorius

“Hoe vertel jy in ’n  paar sinne alles van jou Ma, want sy was nie net my Ma nie, sy was my beste vriend. Sy was ’n “amazing” ma! Iemand wat altyd  met ander met soveel respek gewerk het. Haar vriendelikheid en agting vir ander het haar laat uitstaan in verskeie doktersspreekkamers in Parys waar …

“Hoe vertel jy in ’n  paar sinne alles van jou Ma, want sy was nie net my Ma nie, sy was my beste vriend. Sy was ’n “amazing” ma! Iemand wat altyd  met ander met soveel respek gewerk het. Haar vriendelikheid en agting vir ander het haar laat uitstaan in verskeie doktersspreekkamers in Parys waar sy oor jare gewerk het onder meer as aptekersassistent.”
Dit was Louise Pretorius. ’n Juweel van Parys wat Vrydagaand in die ouderdom van 67 jaar oorlede is. Sy het kanker gehad.
Louise het in Parys skoolgegaan en sy en haar familie was vir soveel jare ’n  deel van die dorp en sy mense.
In Februarie het sy afgetree en by haar seun, Dries, in Kemptonpark gaan bly. Die roudiens word  Vrydag 28 Julie vanuit die Ziirfontein Nederduits Gereformeerde Kerk in Kemptonpark gehou.
Parys en sy mense sal haar vriendelike glimlag en haar hart vir ander baie mis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button