NewsNews

Man kritiek met 100% brandwonde

Potchefstroom – ‘n Man wat vanmiddag (24 Julie) omstreeks 14:00 100% brandwonde opgedoen het, is in ‘n kritieke toestand na die Potchefstroom Hospitaal geneem.   Mooirivier Beskerming is in kennis gestel van die voorval waarna hulle paramedici van ER24 ontbied het. Met aankoms in Soetdoringstraat is die man deur paramedici behandel waarna hy na Potchefstroom Hospitaal …

 

Mooirivier Beskerming is in kennis gestel van die voorval waarna hulle paramedici van ER24 ontbied het. Met aankoms in Soetdoringstraat is die man deur paramedici behandel waarna hy na Potchefstroom Hospitaal vir verdere behandeling geneem is.

Daar was geen werk wat by die substasie verrig moes word nie daarom is dit nog onbekend waarom die man daar was.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button