CommunityPhoto Galleries

Uitstappie beplan na Orchid Lovers’ Fair

Die Tuinbou vereniging organiseer ‘n uitstappie na die Walter Sisulu Botaniese Tuin in Roodepoort op Saterdag 29 Julie 2017 na die Orchid Lovers’ Fair waar ‘n orgidieë uitstalling met inligtingsessies en demonstrasies plaasvind. Baie orgidieë sal ook te koop wees. Daar sal geleentheid wees om Random Harvest inheemse kwekery te besoek vir diegene wat belangstel… …

Die Tuinbou vereniging organiseer ‘n uitstappie na die Walter Sisulu Botaniese Tuin in Roodepoort op Saterdag 29 Julie 2017 na die Orchid Lovers’ Fair waar ‘n orgidieë uitstalling met inligtingsessies en demonstrasies plaasvind. Baie orgidieë sal ook te koop wees.

Daar sal geleentheid wees om Random Harvest inheemse kwekery te besoek vir diegene wat belangstel – byna net om die hoek van die botaniese tuin. Koste beloop R150 per persoon wat toegangsgelde insluit. Kaartjies kan gekoop word by Blomwinkeltjie (Wolmarans Str) en Garden Pavilion (by Môredou) Die bus vertrek om 07:30 vanaf Paryslaan 35 (die vorige perseel van Garden Pavilion). Ons verwag om voor 17:00 terug te wees in Potch. Navrae: Theunis de Jong 082 575 3006.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button