NewsNews
11000volt – Man doodgeskok aan diens
VEREENIGING. – ‘n 50jarige man wat vir die Emfuleni Munisipaliteit kontrakwerk doen, is Vrydagoggend doodgeskok in die “Cherry Picker” toe hulle ‘n transformator wou vervang op die Falcon Ridge kleinhoewes. Die lyn van 11Kv was op onverklaarbare rede aan gewees. Die saak word tans deur die polisie, munisipaliteit en die kontrakteursfirma vir wie die man …

Foto: Jannie du Plessis
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



