NewsNews

Twee lyke by ‘n Vaaldriehoek begraafplaas gevind

Twee lyke is vanoggend by die Vanderbijlpark begraafplaas gevind. Die lyke is die van ‘n man en vrou. Die voorval volg nie lank na Vaalweekblad berig het oor ‘n man wat by dié begraafplaas sowat drie weke gelede aangeval en beroof is nie. Die polisie is op die toneel.

Die lyke is die van ‘n man en vrou.

Die voorval volg nie lank na Vaalweekblad berig het oor ‘n man wat by dié begraafplaas sowat drie weke gelede aangeval en beroof is nie.

Die polisie is op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button