NewsNews

Groot skade ná Stokkiesdraai-brand

‘n Veldbrand langs die Stokkiesdraaipad in Vanderbijlpark het Vrydagmiddag 14 Julie groot skade aangerig en was die pad vir ‘n geruime tyd onbegaanbaar vir motoriste. Donker rookwolke het oor ‘n groot deel van die paaie in die hoewe-gebied buite die dorp gehang, en sig was by tye swak. Die  veldbrand het klaablyklik omstreeks 12:00 op …

‘n Veldbrand langs die Stokkiesdraaipad in Vanderbijlpark het Vrydagmiddag 14 Julie groot skade aangerig en was die pad vir ‘n geruime tyd onbegaanbaar vir motoriste. Donker rookwolke het oor ‘n groot deel van die paaie in die hoewe-gebied buite die dorp gehang, en sig was by tye swak.

Die  veldbrand het klaablyklik omstreeks 12:00 op een van die plase begin  en toe weens ‘n sterk wind na omliggende gebiede versprei. Dit het onder meer na Paintball Bunnies versprei, waar duisende rand se skade aangerig is. Die brandweer was heeltyd op die toneel tot laat vanmiddag.

Foto’s: Chris Smuts

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button