NewsNews

So lyk ons damme se watervlakke

VAALDRIEHOEK – Die Departement van Water en Sanitasie het Vaaldriehoekers aangemoedig om water spaarsamig te gebruik in die droë wintermaande. Die departement sê die nasionale damvlakke toon ‘n 0.4% daling en staan tans op ‘n gemiddeld van 71.6% teenoor verlede week se 71.9%. Teen dieselfde tyd verlede jaar was die land se damvlakke op ongeveer …

Die departement sê die nasionale damvlakke toon ‘n 0.4% daling en staan tans op ‘n gemiddeld van 71.6% teenoor verlede week se 71.9%.

Teen dieselfde tyd verlede jaar was die land se damvlakke op ongeveer 53%, gevolg deur ‘n groot droogte en stewige afnames einde verlede jaar.

Volgens Rand Water se jongste inligting was die Vaaldam se vlak op 23 Junie op 98.6%. Grootdraai staan op 89.3%, Sterkfontein op 90.4% en Bloemhofdam staan op 100%


Die departement se woordvoerder, Sputnik Ratau, sê daar is geen rede om paniekerig te raak nie, maar hy voeg by dat dit belangrik is om water te spaar in aanloop tot die lang, droë seisoen in meeste dele van die land.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button