NewsNews

Vullisverwyderaars maak skokkende ontdekking

Vullisverwyderaars het in die weste van Pretoria ‘n skokontdekking gemaak, terwyl hulle besig was om vullis uit die dromme te verwyder. Foto ter illustrasie Volgens kaptein Agnus Huma, polisiewoordvorder, het een van die werkers ‘n fetus, toegedraai in ‘n handdoek, in een van die sakke gekry. Die polisie en paramedici is na die toneel ontbied. …

Foto ter illustrasie

Volgens kaptein Agnus Huma, polisiewoordvorder, het een van die werkers ‘n fetus, toegedraai in ‘n handdoek, in een van die sakke gekry.

Die polisie en paramedici is na die toneel ontbied. Die fetus is dood verklaar.

Die polisie ondersoek tans ‘n saak van verberging van geboorte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button