NewsNews

Vyf beseer in R59-ongeluk

MEYERTON. – Vyf mense is beseer na die voertuig waarmee hulle gery het op die R59, in die Kliprievier-gebied gerol het. Foto: Netcare911 Nooddienspersoneel van Netcare911 is gister omstreeks 16:30 na die toneel ontbied waar hulle die voertuig in die veld gevind het. Na die voertuig gerol het, het dit egter op sy wiele tot …

Foto: Netcare911

Nooddienspersoneel van Netcare911 is gister omstreeks 16:30 na die toneel ontbied waar hulle die voertuig in die veld gevind het. Na die voertuig gerol het, het dit egter op sy wiele tot stilstand gekom.

 

Die vyf insittendes het ligte beserings opgedoen en is na verskeie hospitale geneem vir verdere behandel.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button