Photo GalleriesSport

Groot rugby-geskiedenis vir Parys

Parys Primêre skool maak vandag geskiedenis met die meeste rugbyspanne nóg wat Woensdag 21 Junie in die finaal van Kring 2 van die Sedibeng Valke (vroeër medium skole) speel. Die spanne is o.9, o.11 en o.13A wat almal teen Suikerbos speel, o.10 wat teen DF Malherbe kragte meet , en o.13 wat teen Eligwa speel. …

Parys Primêre skool maak vandag geskiedenis met die meeste rugbyspanne nóg wat Woensdag 21 Junie in die finaal van Kring 2 van die Sedibeng Valke (vroeër medium skole) speel.
Die spanne is o.9, o.11 en o.13A wat almal teen Suikerbos speel, o.10 wat teen DF Malherbe kragte meet , en o.13 wat teen Eligwa speel.
Verlede jaar het die skool se o.9 en o.10 spanne ook die finaal gehaal en gewen.
Dit is egter nie net die laerskool rugbyspanne wat skitter nie. Gazette het verlede week  berig oor  Hoërskool Parys wat vier spanne het wat hierdie Saterdag 24 Junie in Vanderbijlpark op HTS Carel de Wet se terrein in die Valke semi-finaal speel. Dit is die eerstespan, die o.15’s, die tweedes en die o.16’s.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button