NewsNews

Taxibestuurders ontwrig verkeer op snelweë en ander paaie

Stakende taxibestuurders is van vroegoggend besig om snelweë in en om Johannesburg en Pretoria te versper. Die N1 se Allendale-afrit en New Road-afritte is gesluit asook Brakfontein en Buccleuch wens taxis wat die pad blokeer. Verder is Daspoort-tonnel, DF Malan, Soutpansbergweg, Visagiestraat en Kerkstraat ook gesluit. Volgens Twitter-verbruikers is die R21, R55 en Ou Johannesburgweg …

Die N1 se Allendale-afrit en New Road-afritte is gesluit asook Brakfontein en Buccleuch wens taxis wat die pad blokeer. Verder is Daspoort-tonnel, DF Malan, Soutpansbergweg, Visagiestraat en Kerkstraat ook gesluit. Volgens Twitter-verbruikers is die R21, R55 en Ou Johannesburgweg ook nie toeganklik nie.

Daar is gister ‘n waarskuwing uitgereik deur die Tshwane- en Johannesburg-metropolisie dat die staking vandag plaasvind.

Die staking gaan oor die hoë koste van minibustaxi-aankope. Taxi’s gaan van vroegoggend uit verskeie rigtings in Gauteng na die kantoor van die South African Taxi Finance in Kerkstraat, Midrand, beweeg en om 10:00 hul beswaar aan die direkteurs van die maatskappy oorhandig.

Vertragings op die paaie word tot 08:00 verwag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button