NewsNews
Knysna vure dalk brandstigting
Daar word vermoed dat die vure in Knysna as gevolg van brandstigting is. Foto: Times Live Volgens ‘n artikel deur Times Live is daar ‘n moontlikheid dat die vure wat die afgelope week verantwoordelik is vir die verwoesting in Knysna, moontlik brandstigting is. Die forensiese ondersoekbeampte David Klatzow het gesê dat die moontlikheid dat 27 …
Volgens ‘n artikel deur Times Live is daar ‘n moontlikheid dat die vure wat die afgelope week verantwoordelik is vir die verwoesting in Knysna, moontlik brandstigting is.
Die forensiese ondersoekbeampte David Klatzow het gesê dat die moontlikheid dat 27 vure op die gelyke tyd op verskillende plekke per ongeluk sou ontstaan, baie onwaarskynlik is.
Verskeie mense het op Facebook ook gesê dat hulle brandstigting vermoed.
Lees meer:
https://www.timeslive.co.za/local/2017/06/08/Are-Knysna-fires-the-result-of-arson
You can read the full story on our App. Download it here.