NewsNews

Groot drama na vals aantyging oor ontvoering

“Ek en my familie gaan deur hel, en dit alles net oor vals bewerings op Facebook.” Só sê me. Carli Fourie, nadat ‘n foto van haar en ‘n vals bewering dat sy by kinderontvoering vanaf ‘n plaaslike laerskool betrokke was, onlangs op sosiale media verskyn het. Die foto van Carli Fourie het onlangs op die …

Die foto van Carli Fourie het onlangs op die web verskyn. Volgende week vertel sy haar storie in Vaalweekblad.

“Ek en my familie gaan deur hel, en dit alles net oor vals bewerings op Facebook.” Só sê me. Carli Fourie, nadat ‘n foto van haar en ‘n vals bewering dat sy by kinderontvoering vanaf ‘n plaaslike laerskool betrokke was, onlangs op sosiale media verskyn het.

*Lees volgende week in Vaalweekblad meer oor dié ongelukkige voorval en die gevolge wat vals bewerings kan hê vir die slagoffers en die oortreders wat sulke “fake news” versprei.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button