NewsNews

TV- en radio aanbieder sterf in rooftog

   Die geliefde en begaafde aanbieder van Pretoria FM se gewilde Sondagaandprogram Nagmusiek, Johann Botha, is Woensdagaand 7 Junie  tydens ‘n rooftog in Johannesburg doodgeskiet.   Johann was ‘n bekende in natuurbewaringkringe en sal lesers hom onthou as voormalige aanbieder en uitvoerende regisseur van die baie gewilde TV natuurprogram 50/50. Hy  het steeds gereeld bydraes …

 

 Die geliefde en begaafde aanbieder van Pretoria FM se gewilde Sondagaandprogram Nagmusiek, Johann Botha, is Woensdagaand 7 Junie  tydens ‘n rooftog in Johannesburg doodgeskiet.

 

Johann was ‘n bekende in natuurbewaringkringe en sal lesers hom onthou as voormalige aanbieder en uitvoerende regisseur van die baie gewilde TV natuurprogram 50/50. Hy  het steeds gereeld bydraes geskep vir M-Net se aktualiteitsprogram Carte Blanche.Hierbenewens was hy ook betrokke by kykNet se Projek Aardwolf en voorheen programaanbieder op RSG.

 

Johann se dood is ‘n reuse verlies vir die land, media en die mense van Suid-Afrika. Sy dood  onderstreep weer eens die vlaag van geweldadige misdaad en rampokkery wat Suid-Afrika tans gevange hou het Willie Spies, besturende direkteur van Pretoria FM gese.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button