NewsNews

Op ‘n slakkepas

Abnormale vrag wat deur Parys se hoofstraat beweeg is geen nuutjie vir die dorp se inwoners nie. Vanoggend (Woensdag 7 Junie) was dit weer so en is teen ‘n slakkepas deur die dorp beweeg. Foto’s: Janke van Schalkwyk  

Related Articles

Back to top button