NewsNews

JB Marks nuwe naam vir NW 405 munisipaliteit

Die voormalige NW 405 munisipaliteit wat uit die destydse Tlokwe en Ventersdorp munisipaliteite bestaan sal van nou af as die JB Marks munisipaliteit bekend staan. Die Standbeeld van JB Marks wat in Ventersdorp opgerig is. FOTO: FACEBOOK Die voormalige NW 405 munisipaliteit wat uit die destydse Tlokwe en Ventersdorp munisipaliteite bestaan sal van nou af as die …

Die Standbeeld van JB Marks wat in Ventersdorp opgerig is. FOTO: FACEBOOK

Die voormalige NW 405 munisipaliteit wat uit die destydse Tlokwe en Ventersdorp munisipaliteite bestaan sal van nou af as die JB Marks munisipaliteit bekend staan.

Dit na ‘n raadsbesluit tydens vandag (6 Junie) se spesiale raadsvergadering, om op ‘n nuwe naam te besluit. Die ANC het saam met twee EFF lede gestem om ‘n kworum te maak nadat die DA, Vryheidsfront Plus en onafhanklike raadslede uit die vergadering geloop het.

Die naam Tlokwe is glo die naam wat meeste inwoners voorgestel het tydens die openbare deelname proses. 

Die naam is ook deur die opposisie partye gesteun omdat dit die koste van die naamsverandering sou minimaliseer het.

Inwoners het nog vertien dae om kommentaar op die nuwe naam te lewer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button