SportSport

Mittal se langasems presteer by Twee Oseane

Agt- en sewentig atlete van die ArcelorMittal-atletiekklub het onlangs die langpad aangedurf om aan die Old Mutual Twee Oseane Marathon deel te neem. Elmar Lamont, Dirk Taljaard en Jacques Delport het hulle 10de Ultra-wedloop oor 56km voltooi. Elias Matela was die eerste atleet van die klub om die wedloop in ‘n tyd van 4 uur en 14 minute te voltooi. Tersia Swanepoel was die eerste Mittal vroue-atleet oor die wenstreep in ’n tyd van 5 uur en 30 minute. Van links is: Dirk Taljaard, Elmar Lamont, Jacques Delport (met hulle permanente nommers), Betheul Nquati en Joel Maope.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button