CommunityLifestylePhoto GalleriesReligion

Vroue geleentheid by Driehoek gemeente

VANDERBIJLPARK. – ‘n Vroue geleentheid met Annalise Wiid word van 22 tot 24 Mei by die NG Kerk Driehoek in Macowenstraat gehou. Die tema van die naweek is “Die geur van Christus” en die program begin Vrydagaand vanaf 18:30 tot 20:00. Die tema die aand is “Geur”. Saterdag se program tye is 09:00 tot – …

VANDERBIJLPARK. – ‘n Vroue geleentheid met Annalise Wiid word van 22 tot 24 Mei by die NG Kerk Driehoek in Macowenstraat gehou. Die tema van die naweek is “Die geur van Christus” en die program begin Vrydagaand vanaf 18:30 tot 20:00. Die tema die aand is “Geur”. Saterdag se program tye is 09:00 tot – 10:30 (Ek is), 12:00 tot 13:30 (Ek is die Herder). Vanaf 17:00 tot 20:00 gaan die besprekings oor “Ek is die lam”. Sondag tussen 09:00 en 11:00 word die tema “Ek is die Here” bespreek. Die koste is R150 p/p vir die hele naweek en dit sluit verversings in.
Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor. Skakel (016) 932 3218.

Related Articles

Back to top button