CompetitionsLifestyle

Maart se prag-bruide

VANDERBIJLPARK – Die 2015 Vaalweekblad Bruid van die Jaar-kompetisie strek vanaf Januarie tot Desember 2015. Gedurende hierdie tyd sal deelnemers se foto’s in Vaalweekblad gepubliseer word en onderhoude gevoer word om die maandwenner aan te wys. Die maandwenners sal om die titel as Vaalweekblad se Bruid van die Jaar meeding en so die kans staan …

VANDERBIJLPARK – Die 2015 Vaalweekblad Bruid van die Jaar-kompetisie strek vanaf Januarie tot Desember 2015.
Gedurende hierdie tyd sal deelnemers se foto’s in Vaalweekblad gepubliseer word en onderhoude gevoer word om die maandwenner aan te wys.
Die maandwenners sal om die titel as Vaalweekblad se Bruid van die Jaar meeding en so die kans staan om nog groter pryse te wen.
Hier is Januarie en Februarie se prag-bruide. Die Maart-bruide verskyn binnekort en April-bruide kan nou inskryf.
Die sluitingsdatum vir April-bruide is 27 Mei. Stuur ‘n e-pos aan Penelope van Vuuren by penny@media24.co.za.
Inligting wat ons saam met die foto moet ontvang is: die bruid en bruidegom se naam en van, datum van hul troue en ‘n kontaknommer van die bruid. Besighede wat belangstel om as borge vir hierdie kompetisie op te tree, kan Penelope by (016) 950 7047 kontrak.

Anika en Shaun Botha
Anika en Shaun Botha
Belinda en Leroy Fourie
Belinda en Leroy Fourie
Callie en Marichelle Schelhase
Callie en Marichelle Schelhase
Heleneze en Raynhardt Lues
Heleneze en Raynhardt Lues
Lucindy en Hannes Loots
Lucindy en Hannes Loots
Mart-mari en Wietz van Niekerk
Mart-mari en Wietz van Niekerk
Norma en Fanie De Bruin
Norma en Fanie De Bruin
Sandra Esterhuizen
Sandra Esterhuizen

Related Articles

Back to top button