NewsNews
Stuur Potch vir Zuma ‘n boodskap?
‘n Stopteken in Potchefstroom op die hoek van Retief en Rivierstraat het ‘n gedaantewisseling ondergaan toe iemand ‘n boodskap aan President Jacob Zuma wou stuur. Dié stopstraat lui nou “Stop Zuma” met iemand wat die woord, Zuma, by hierdie padteken geverf het. Hierdie foto wat die kreatiewe gebruik van ‘n bestaande padteken uitbeeld, is op die… …

‘n Stopteken in Potchefstroom op die hoek van Retief en Rivierstraat het ‘n gedaantewisseling ondergaan toe iemand ‘n boodskap aan President Jacob Zuma wou stuur. Dié stopstraat lui nou “Stop Zuma” met iemand wat die woord, Zuma, by hierdie padteken geverf het.
Hierdie foto wat die kreatiewe gebruik van ‘n bestaande padteken uitbeeld, is op die Potchefstroom Facebook-groep gedeel.
Die stopstraat op die hoef van Retief en Rivierstraat wat nou “Stop Zuma” heet.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



